Post
Topic
Board Announcements (Altcoins)
Re: [ANN][ICO] PEOPLE is an experiment modeling the planet’s population growth.
by
MassaIffek
on 27/07/2017, 11:09:48 UTC
Reserved for Translation Bounty: Afrikaans

People-Coin (Die Mense se Geld) - n' Kryptografiese eenheid wat die Bevolkings groei van ons Planeet Naboots.

Dit gebruik tans die "scrypt" algoritme om te "myn" - al hoewel dit eintlik rente-eenheid is (jou munte trek rente hoe langer jy hulle
in die beursie los!) Dit gebruik die afkorting "MEN" 1 MEN is tans 0.00000030 BitCoins werd en kan geruil word by c-cex.com

webwerf: http://peoplecoin.pw
forum aankondiging: https://bitcointalk.org/index.php?topic=1987280.0

Baie dankie!