Ducat Munt is n privaat meesternode cryptogeldeenheid wat daarop gemik is om die volle blokskakel potensiaal te lewer aan sy gebruikers, vir 'n gemeenskaplike alledaagse gebruik, sowel as 'n belegging en finansiële bate. Met Ducat Munt, werk die bewys-van-belang (POS) saam met meesternodes en donkerstuur tegnologie om 'n vinnige, veilige en stabiele platform te kry, ten einde beleggings groei en om ons gebruikers 'n private verhandelbare geldeenheid gee.
By Ducat Munt glo ons dat n privaat POS meesternode munt n sterk rol moet speel in cryptogeldeenheid realm. Ons doel is om n goeie beleggings munt met daaglikse dividende en saamgestelde belange te skep en te implementeer met die donkerstuur protokol wat privaat transaksies in staat stel vir daaglikse gebruik, net soos 'n direkte kontant transaksie.
Ducat Munt is al in n vennootskap me 2 Staak Poele en verskeie Deel Meesternode Gashere.
-Staak Poel :
Discord Binne-Huis Poel :
- Sharing Masternodes Host
StakeCube :
AIRDROPS & BELONINGS
AIRDROPS : Sluit asseblief aan by ons Discord bediener om deel te neem in die Ducat Munt airdrops. Airdrops sal gehou word in die #airdrop kanaal op die amptelike Ducat Munt Discord bediener
BOUNTIES: Sluit asseblief aan by ons Discord bediener om deel te neem in die ANN vertaling belonings. Ons gaan 'n belonings kanaal oopmaak.